Elkedagman

Bok av Elise Keyter
Sy veg nie net om die dood van haar ouers en haar broer se verlamming te verwerk nie, Selma Lategan se lewe is ernstig in gevaar. Boonop glo Anton Cloete sy dreig hom af.