Die breinchirurg se dieet : Span jou brein in om gewig te verloor en gesond te leef

Bok av Dr. Adriaan Liebenberg
In 'n mark wat oorspoel is met kitsoplossings vir gewigsverlies enidees vir 'n gesonde leefstyl, bring dr. Adriaan Liebenberg,internasionaal gerekende breinchrirurg, 'n maklike, veilige engesonde alternatief: span jou brein in en skud daardie ekstra pondepermanent af. Nadat hy sy lewe lank vet - en ongelukkig - was, het dr. Liebenbergsy professionele kennis gebruik om uit te werk watter kossoorte sybreinchemie so sou aanpas dat dit sy metabolisme sal versnel en syhouding teenoor kos verander. Dit het gewerk. Hy het 70 kg verlooren handhaaf sy nuwe gewig al vir byna drie jaar lank. Die breinchirurg se dieet vertel dr. Liebenberg se inspirerende verhaalin eenvoudige, reguit taal. Di gids wys hoe ons ons breinkrag kangebruik om ons eetgewoontes aan te pas op 'n natuurlike manier. Ditbemagtig mens met kennis oor kossoorte wat jou maer en gesondhou, en sit stap-vir-stap uiteen hoe jy beheer oor jou welstand kanneem sonder om staat te maak op modedite of eetlusdempers. Di sakpasboekie verskaf volledige inligting oor die energiewaardesvan kossoorte en bevat heerlike maaltydplanne wat help metgewigsverlies sonder lyding en skuldgevoelens.