Tuiskoms : Stories oor die liefde

Bok av Irma Joubert
In hierdie boek word 'n baie gewilde skrywer se lekkerlees-kortverhale vir die eerste keer byeengebring. Hier is 'n ryke verskeidenheid stories, onder meer oor geleenthede soos Kersfees, Vadersdag, ensovoorts, en liefde - in sy vele fasette uitgebeeld - is die gemene deler. In al die verhale is Irma Joubert se fyn waarnemingsvermoe merkbaar, asook haar intieme kennis van en deernis met haar karakters.