Die Suid-Afrikaanse reg : Wat elkeen moet weet

Bok av Francois Smuts
'n Toeganklike en maklik leesbare gids wat verduidelik hoe die Suid-Afrikaanse regstelsel werk, met inligting en raad vir kwessies waarmee almal die een of ander tyd te make kry:Gesinsake, van trou tot skei en testamenteGeldsake, soos huiskoop, huur en skuldSonde met die bureWerkskwessies, van jou baas tot jou eie ondernemingKontrakte, en die slaggate om te vermyWat om te maak as die ongeluk jou trefHofproseduresDie boek verduidelik nie net di en vele ander regsbeginsels in toeganklike taal nie, dit is ook vol praktiese raad, s waar jy om hulp kan aanklop en hoe om jou regskoste laag te hou. Dit stel jou in staat om kop te hou in moeilike situasies.