Bruid uit die vreemde

Bok av Ena Murray
"e;Toe die jong Franse edelvrou Jacqueline de Savoye 'n brief van haar tweelingbroer uit die Verre Kaap de Goede Hoop ontvang, is sy oorstelp van vreugde. Sedert sy verdwyning twee jaar tevore het sy begin glo dat hy dalk ook, soos haar pa, deur die gevreesde Estienne de Savoye vermoor is. Sy haat die aanmatigende Estienne de Savoye begin soek, het hy - en haar broer Jacques - spoorloos verdwyn.