Briewe aan my kinders

Bok av Jonathan Jansen
Eers was die raad net bedoel vir Jonathan Jansen se eie kinders wat op die punt van volwassenheid gestaan het. Maar die stukkies wysheid het gou versprei na die studente van die Universiteit van die Vrystaat - en toe nog verder na Jansen se duidende volgelinge op Facebook en Twitter. Jansen het elke dag 'n "e;brief aan sy kinders"e; geskryf, 'n klein stukkie lewenswysheid oor enigiets van die liefde tot menswees. Die humoristies dog aangrypende twiets bewys oor en oor hoekom Jansen Suid-Afrika se morele barometer geword het.'n Bundel met outydse raad, geskryf in 'n 21ste eeuse formaat, wat aanklank sal vind by oud en jonk.