Kopwond

Bok av Anthony Feinstein
'n Onwillige Anthony Feinstein word ingedeel by die weermag se psigiatriese eenheid al het hy net weke se opleiding in die veld. Hy behandel seuns wat met die hemelliggame praat of dink hulle is Jesus, troepe met post-traumatiese stressindroom, en vrouens van gewelddadige soldate. Sy openhartige verhaal sal enige leser ruk.