Die winskopie

Bok av Sarah Du Pisanie
Gerhard Fouche kry snuf in die neus wanneer hy dieselfde verslonste ou oom eers op Luderitz en later weer op Otavi teekom. Dat die ou oom besig is met konkelwerk, is duidelik, maar waarom is die jong seun by hom 'n handlanger? Dalk moet hy maar ingryp en die seunskind onder sy toesig plaas . . .