DA of nie? : 'n Kieser se krisis

Bok av Eusebius McKaiser
Staan die DA hoegenaamd 'n kans by die stembus?Of sal verkiesings in Suid-Afrika bloot 'n ras-sensus bly? Is swart kiesers se ongemak met die Demokratiese Alliansie 'n kwessie van beleid - of van toon?Eusebius McKaiser is bekend daarvoor dat hy geen doekies omdraai nie. In hierdie vermaaklike, ietwat voor-op-die-wa en soms tong-in-die-kies boek, bekyk hy ons amptelike opposisie van naderby. "e;Moenie vir hom suurstof gee nie. Hy jaag omstredenheid na. Narsissisme in extremis. Soek net aandag."e;- Helen Zille oor Eusebius McKaiser (Twitter, September 2013)"e;Ek dink Helen Zille is 'n goeie leier."e;- McKaiser oor Zille ... maar hy s ook:"e;Zille is die verkeerde persoon om die Demokratiese Alliansie n 2014 tot 'n oorwinning teen die ANC te lei."e;