'n Man vir more

Bok av Ettie Bierman
In 'n Man vir more betrap Cecilia haar verloofde saam met 'n ander lugwaardin in sy hotelkamer. Sy bedank by Jakaranda-lugdiens en neem haar voor om nooit weer 'n man te vertrou nie. 'n Pos as skakelbeampte by die vyfsterhotel Mlala Lodge lyk na 'n droom wat kan waar word - so ook Melt Meiring, haar nuwe baas met die goue oe.