'n Bruid vir Graaf Debussy
Bok av Ena Murray
Jean-Paul Debussy is al dertig, die ouderdom waarop 'n Franse edelman veronderstel is om te trou en besadig te raak. Hy moet binne 'n maand 'n aanvaarbare bruid vind, anders word hy onterf. Hy kom dan ook sy bruid, Simone, op 'n stormnag in 'n herberg tee. 'n Misverstand dryf hulle egter uiteen . . . maar Simone besluit om haar man terug te wen.