Annelize Morgan Omnibus 6

Bok av Annelize Morgan
In Skat van onheil land die Franse edelmeisie Veronique aan die Kaap om haar aan te sluit by haar vader, die graaf van Sevigne. Hy en die familie-juwele het egter spoorloos verdwyn. A Spaanse seekaptein, Don Diego Fernandez, help haar om na haar vader te soek. In Goue horisonne probeer Gert Bezuidenhout om n sy broer se dood Langlaagte teen A belaglike prys by sy skoonsuster Hendrieka te koop. Boonop word goud op die plaas ontdek. En na die besoek van Christiaan van den Heever voel dit vir Carolien, Hendrieka se mooi dogter, asof haar lewe nooit weer dieselfde gaan wees nie. In Die einde van die renboog kom Colette en haar oupa in die Kaap aan nadat hulle gedwing was om Frankryk te verlaat. Hulle kry werk by die Goue Kat: Colette as kelnerin en oupatjie Jerome as groenteskiller. Colette raak verlief op A edelman wat die herberg besoek, maar sy mors konjak op hom en word afgedank. Dis egter die begin van A nuwe lewe vol avontuur en liefde.