Waar die Suiderkruis hang

Bok av Sarah Du Pisanie
Die agtienjarige weesmeisie Katrien Kruger pak die lang, gevaarlike pad Duitswes toe saam met die Liebenberg-gesin aan. Vandat sy vir hulle begin werk het, het die Liebenbergs soos familie geword. Dis net aan Faan, die middelste Liebenberg-seun, wat Katrien nie as A broer wil dink nie. Maar hy het net oe vir Helena Pretorius met haar verfynde afrondingskoolmaniertjies.