Joernaal van Jorik

Bok av D.J. Opperman
Joernaal van Jorik (1949), is A vyfdelige epiese gedig in kwatryne met gekruiste rym. Die gedig handel oor die geskiedenis van Jorik (A naam wat saamgestel is uit die digter se voorname Diederik Johannes) wat tydens die Tweede Wereldoorlog in A duikboot as spioen in Kaapstad aankom. Hy leer die land en sy mense, sy verskeidenheid landskappe en kontraste ken en raak verstrik in die politieke situasie en lewenswyse van Suid-Afrika. - J C Kannemeyer