Tersia se Namibdiamant

Bok av Ida Bester
Die woestynlandskap van Namibie is die teenoorgestelde van Tersia se lowerryke tuiste in Durban, dit strook glad nie met haar Hollywood-lewensuitkyk nie. Is die blonde Duitser saam met wie sy later gidswerk doen by die spookdorp Kolmanskop werklik, soos haar oupa en ouma vermoed, 'n diamantsmokkelaar?