Die man langsaan

Bok av Cynthia Robertson
Paloma glo nie sy's mooi genoeg vir so 'n aantreklike suksesvolle man nie en wil nie betrokke raak nie. Arno sien net die mooi in mense raak. Mettertyd leer Paloma dat mens nie volmaak hoef te wees om liefgehe te word nie.