Toring se baai
Bok av E E Kotze
Toring le langs die Weskus, 'n afgelee gehuggie waar 'n hand vol bewoners 'n bestaan probeer maak om 'n kreeffabriek. Dis midde-in die Tweede Wereldoorlog en tye is swaar . . . Moenie die uitsonderlike roman - haar eerste ooit! - deur die bekroonde kortverhaalskrywer E Kotze misloop nie. Kotze ken mense en menswees - en dis nerens so duidelik soos in hierdie besonderse storie nie. Se befaamde skrywer Dana Snyman oor Kotze se roman: "e;Kotze ken en verstaan 'n vissersgemeenskap en die see net so goed soos Steinbeck. Ek glo 'n waaragtige goeie storie, kan iets in 'n mens verander. Nooit weer sal die lee visfabrieke en daardie ouens met die gladde monde onder die bloekombome voor die Paternoster Hotel vir my dieselfde wees nie."e;