Noudat slapende honde

Bok av Ronelda S Kamfer
Kamfer se gedigte is vreesloos, en skroom nie weg van taboe-onderwerpe nie. Sy skryf veral oor tragedies wat alledaags geword het in die wereld waarin sy haar bevind - dwelms, druglords, en kinders wat doen wat hulle nie hoef te doen nie . . . Haar gedigte is tegelyk toeganklik en onkonvensioneel - sy is 'n sterk, sterk nuwe stem in Afrikaans. 'n Vonds.