Oepse Daisy

Bok av C. Johan Bakkes
"e;Oepse daisy"e; kon net sowel "e;O bliksem"e;, "e;O gits"e; of "e;O magtag"e; gewees het, maar miskien is dit tyd om Juanita du Plessis in plaas van Jack Parow te speel. So se Johan Bakkes. Die maklik begaanbare wee hou vir Johan Bakkes geen aantrekkingskrag nie; nee, vir hom altyd maar die smalle wee wat met bloedsweet gepaardgaan. Daar waar min ander dit nog gewaag het. Hier is oudergewoonte heerlike, avontuurlustige vertellings oor ver en naby reise, propvol humor, en nooit sonder deernis vir die medemens nie.