In die skadu van soveel bome

Bok av Hennie Nortje
In hierdie debuutbundel oor veral uitsonderlike bome word 'n fyn ewewig gehandhaaf tussen emosie en intellek in weloorwoe, delikate woordkuns. Dit is verstegnies vaardige, deernisvolle gedigte waarin die bome van Suid-Afrika beelde word vir menswees en psigiese ervarings. Fyn natuurwaarneming, trefseker woordkeuses en speelse humor, ook satire, maak van die bundel 'n boeiende verkenning van die menslike psige en ons verhouding tot die natuur.