In God se teenwoordigheid

Bok av Johan Smit
Johan Smit se nuutste dagstukkieboek in grootdruk. Van die maandelikse temas wat Smit aanraak, is: * In die begin; * Woord en antwoord; * Inkeer, bestek neem; * 'n Nuwe lewenstyl; * Die Gees van God aan die werk; * Toerusting vir die nuwe lewe; * Gevare en struikelblokke; * 'n Mens in verhouding met ander; * Groei en vrugdra; * Troos en bemoediging; * Gereed vir more; * Lig en vrede.