Dink jouself gelukkig : Verander jou denkie Verander jou lewe

Bok av Pieter Van Jaarsveld
Romeine 12: 2 "e;...maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe..."e;Met Dink jouself gelukkig wys die wreldbekende spreker Pieter van Jaarsveld jou hoe jy jou lewe kan omkeer. Di inspirerende boek: Ontbloot ondermynende mites oor geluk Verduidelik dat vreugde vir alle mense beskore is Wys hoe jy jou brein kan herbedraad Inspireer jou tot 'n positiwe ingesteldheid Bevat die nuutste navorsing en tegnieke