Die Daniel-vas vir geestelike oorwinning

Bok av Elmer L. Towns
Kies, soos Daniel, geestelike voeding bo gemak en ervaar die seen van 'n beplande biddende vas. Die Danil-vas help jou:* God ontmoet en aanbid* Doelgerig bid* Vas met 'n gebedsdoel, en* Spesifiek vir antwoorde bidDie Danil-vas vir geestelike oorwinning bevat ook resepte en praktiese advies om die vas vir jou makliker te maak.