Die beginsel van stof

Bok av Breyten Breytenbach
Breyten Breytenbach se nuwe bundel is in 'n sekere sin 'n terugskouing op die lewe en die digkuns van die digter en het sterk outobiografiese elemente. Die tema van verganklikheid en oud-word loop sentraal, en daarmee saam die wisseling van plek en landskap. Die deernis en empatie met die mens en sy vreemde lewensverlope is aangrypend. Nog selde by hierdie digter het die landskap so 'n primere en so 'n verhelderende rol gespeel as in hierdie bundel.Eerlike en ongesmukte poesie, kompleks en eenvoudig. By uitnemendheid 'n "e;woord"e;-bundel, een wat die taal self bemagtig.