Christine le Roux-omnibus 2

Bok av Christine Le Roux
In Liewe Onskuld lyk die jong rabbedoe Olivia Joubert aanvanklik na 'n onwaarskynlike kinderoppaster, maar sy laat geen teenspraak toe nie. In Om lief te he aanvaar Hester Verster 'n pos by 'n plaasskool, maar die plaaseienaar is uit die staanspoor openlik vyandig teenoor haar. In 'n Veilige hawe trou Madeleine met die doodgoeie Johan, al maak sy dit duidelik dat sy nie verlief is op hom nie.