Saartjie se Boetie (#22)

Bok av Bettie Naude
Saartjie se boetie Apie verjaar en hy is doodbang dat sy familie daarvan gaan vergeet. Al wat hy wil he, is bokshandskoene en 'n partytjie sonder meisies. Saartjie doen haar bes om te sorg dat Apie die verjaarsdag kry wat hy wil he. Sy koop selfs vir hom 'n spesiale geskenk. Maar dan besluit sy om dit solank te gebruik - en dit lei natuurlik tot groot konsternasie.