Saartjie se drome (#20)

Bok av Bettie Naude
Saartjie lees 'n liefdesverhaal en glo vas dat 'n droomman wat haar asem wegslaan en haar kniee lam maak vir haar wag. Haar beste vriendinne, Anna en Lina, stel voor dat sy kyk of Galpil nie haar droomman is nie, maar dan kom bly die Springbokrugbyspeler Gerrie Meyer by die Baumanns en Saartjie weet presies wie haar droomman is...