Trompie die hanswors (#20)
Bok av Topsy Smith
Trompie kan goed stemme naboots en hy besluit om die Boksombende 'n poets te bak deur hulle te bel en te maak asof hy hulle kwaai wetenskaponderwyser is. Trompie-hulle besluit om hulle toneeltalente uit te leef as die "e;Vier Mal Hansworse"e; en as daar 'n wereldberoemde sirkus na die dorp kom, doen hulle hul bes om die sirkusbaas te beindruk.