Christine le Roux Omnibus 3

Bok av Christine Le Roux
Die ontbrekende helfte: Yvette Faure word deur 'n agentskap as sekretaresse gestuur na die verstrooide professor Rabe se huis. Liefde uit die stormnag:'n Kunstenares soek skuiling in 'n hewige sneeustorm en is dae lank vasgekeer saam met 'n skatryk Kanadese nyweraar. Die gerieflikheidshuwelik wat hierop volg, maak haar die teiken van ontvoerders.Teesinnige erfgenaam: Wanneer die 28-jarige Melissa van Eeden na haar afgesonderde grootwordjare skielik ontdek dat sy die erfgenaam is van 'n skatryk man, weet sy nie hoe om haar nuutgevonde vryheid te hanteer nie.