Christine le Roux Omnibus 4

Bok av Christine Le Roux
In Skynglans van geluk is Elise onthuts omdat sy in 'n film die hoofrol moet speel teeonoor 'n bekende filmster van wie sy nie hou nie. In'n Vonk van liefde stel 'n boer 'n swanger weduwee aan as bestuurder van die gastehuis op sy Karoo-plaas. In'n Nuwe begin kry 'n vrou die kans om oor te begin na 'n motorongeluk.