Wag 'n bietjie : Tweede verhaal in die Bolander-trilogie

Bok av Tryna Du Toit
Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van 'n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van die drie romans 'n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit 'n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte, 'n dorpie in die hartjie van die Karoo. In die tweede verhaal, Wag 'n bietjie, moet Magriet, 'n stadsmeisie, 'n gerieflikheidshuwelik met die jong boer Barry aangaan.