Eendekuil : Die derde boek in die Bolander-trilogie

Bok av Tryna kemore
Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van 'n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van die drie romans 'n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit 'n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte, 'n dorpie in die hartjie van die Karoo. In die derde verhaal, Eendekuil, kry Kosie rusie met sy buurman op die plaas Eendekuil, waarna hy moet uitvind die buurman se mooi dogter wil niks meer met hom te doen he nie!