Tryna du Toit-omnibus 3

Bok av Tryna Du Toit
In hierdie omnibus verskyn Wolwehoek, Die vennootskap en Towerwater. Twee vreemdelinge moet trou om 'n erfplaas te behou. 'n Dokter sluit 'n ongewone kontrak met 'n jong verpleegster om ma te speel vir sy dogtertjie. 'n Skryfster word bekoor deur 'n Karooplaas, maar die mense op die plaas is vasgevang in hulle hartseer verlede.