Die derde graf

Bok av Calvyn Van Niekerk
Gawie Calitz ontdek die afgelee plaas waar 'n voorsaat in 1927 met 'n diamantfortuin verdwyn het - en dan verdwyn hy ook. Tromp Faber, eks-polisieman en familievriend, kan moontlik 'n martelende selfverwyt oor sy boesemvriend se dood besweer deur Gawie te vind, maar in sy weg le 'n maalkolk van grootskaalse korrupsie en gewetenlose moord wat hom en ander na aan hom gaan insuig.