'n Wereld sonder hom : Christine le Roux-omnibus 5

Bok av Christine le Roux
Nicoline is dertig maar al die mans wat op haar verlief raak, verveel haar gou. Maar wanneer sy haar broer in die hospitaal besoek en haar ontferm oor die ander pasient in sy saal, neem haar lewe 'n ander wending.