'n Kwessie van tegniek : Christine le Roux-omnibus 5

Bok av Christine Le Roux
Alicia het tydens haar onderhoud met die begaafde akteur Andre Rosner haar so vererg dat sy vir hom presies gese het wat sy van hom dink voordat sy uitgestorm het. Nou bevind sy haar op 'n klein Karoodorpie as draaiboekskrywer van 'n filmspan. En Andre Rosner speel die hoofrol.