Agter die berge
Bok av Tryna Du Toit Du Toit
Agter die berge: Na 'n skeiding van vyf jaar ontmoet Veronica Eybers weer haar gewese man by 'n kunsuitstalling. Ou emosies en ideale herleef en sy begin haar jarelange kokon van afsydigheid af te skud - maar om uitdagings te aanvaar en meer skeppend te leef, kos durf.