Gruispad na Tog Wat

Bok av Helene de Kock
Nog 'n verhaal van jong liefde. Gruispad na Tog Wat speel af deels op 'n plaas in die Vrystaat en deels op die kampus van die Universiteit van Pretoria. Die rustelose Pierre Nienaber is nog nie gereed om met sy jeugliefde te trou en te gaan boer nie en besluit om 'n nagraadse kursus te gaan doen. Maar daar is 'n lewenslustige jong mediese student wat al sy waardes onderstebo keer.