Anderkant die vloedwaters

Bok av Helene de Kock
Anderkant die vloedwaters is 'n storie met onstuimige onderstrome. Dr. Bernard Linde laai een stormnag 'n vreemde vrou op - en sy verdwyn net so skielik weer uit sy lewe. Een ding weet hy: Hy gaan nooit weer dieselfde wees nie.