Kuns-mis

Bok av D.J. Opperman
Kuns-mis (1964) is A versameling "e;oorskietverse"e; wat "e;die kuns mis"e;, maar terselfdertyd bemesting is vir latere werk. Dit bevat gedigte wat satiries of hekelend kommentaar lewer op literere en ander aktualiteite en waarin dikwels gebruik gemaak word van woordspelings, teleskoperings van verskillende woorde in mekaar, dubbelsinnighede en besondere tipografiese rangskikkings. - J C Kannemeyer