Komas uit 'n bamboesstok

Bok av D.J. Opperman
Komas uit A bamboesstok (1979) is geskryf na A ernstige lewersiekte en werk met A hele aantal bekende temas van vroeer, maar deur die besondere verbinding wat bulle met mekaar aangaan, verskyn hulle dikwels in A verrassend-nuwe gedaante. Die motiewe van aftakeling en siekte, beperktheid van menslike lewe en besit, word hier dikwels op A geestige wyse met die gebruik van satire, hekeling, selfspot en ironie aangebied. - J C Kannemeyer