Chinchilla
Bok av Nanette Van Rooyen
Nanette van Rooyen se roman Chinchilla vertel die boeiende verhaal van Lea, wat in reaksie op huishoudelike geweld waartydens sy A kind verloor, vanuit Swakopmund terugkeer na haar geboorteplaas in die Roggeveld. Te midde van Bastos die chinchilla-slagter, Zacharias die obsessiewe valkenier, Krisjan die Simpatieke en Mirjam die dorpsbanshee, begin sy haar helingsproses . . . "e;Chinchilla is A andersoortige teks met A eie tematiek, A eie ritme en A eie taalidioom. Kortweg, dit is besonders."e; - Henning Snyman