Liknande böcker
Word 'n virusvegter! 'n Gids vir gesond bly
Bok av Alix Wood
Hierdie boek verduidelik wat 'n virus is (insluitend die koronavirus), hoe om dit te beveg en hoe om jouself en die mense vir wie jy omgee teen virusse te beveilig. Dit gee wenke oor hoe om jouself en julle huis kiemvry te hou, hoe om hande te was asook hoe en hoekom ons moet keer dat 'n virus versprei. Die boek is saamgestel om op 'n gerusstellende, maar praktiese manier, vrees uit die weg te ruim, en terselftertyd kinders in te lig oor hoe om na hulle eie en ander se veiligheid om te sien.