Meisie uit die boendoe

Bok av Magdaleen Walters
Elspeth weet Nick Kleynhans het haar nie as sy sekretaresse gekies nie. Hy verkies meisies met skraps klere. Sy moet vasbyt, onthou sy's hier oor die pyplyn sendingstasie toe, en veral nie in sy strikke trap nie.