Ontwykende liefde
Bok av Elsa Drotsky
Van vroue wil Paul Joubert niks weet nie. Maar sy lyf en oe stuur 'n ander boodskap. In die Okavangodelta hou Elmien vir sy pleegkinders skool, kry sy hom lief. Hoe verberg sy haar boodskap vir hom?