Onweerstaanbare kok

Bok av Dina Botha
Armand Retief is 'n statusbewuste snob. 'n Pyn. Hy beveel Reza rond, glo sy's 'n kok. Hoe gaan sy hom se sy's een van hulle, sy weet van kook en koekbak niks, hy's eintlik haar oom?