Liefde se erfenis

Bok av Elsa Drotsky
Net 'n jaar moet hulle mekaar volgens die testamentvoorwaardes op Koelen stromen verduur. Maar Tarien raak lief vir Eben le Grange, sou nie kon droom dat hy, anders as sy, Londen bo die plaas sal kies nie.