Sprokiesprinses

Bok av Mari Roberts
Die stappery in die Outeniqua moet Zoe se kop skoonkry. Haar selfbeeld is daarmee heen. Om amper met 'n gay man te trou was erg, maar Kian Richards is erger. Koelkop kan sy hom nie hanteer nie.