Verspeelde liefde

Bok av Anna Penzhorn
Wiehan van der Bijl kry altyd wat hy wil he. En die keer is dit nie net haar hart nie, maar ook Isolde se erfplaas. Wiehan versamel Bosveldplase. Hy sal sorg dat Elandshoek nie hare word nie.