Verborge obsessie

Bok av Susan Olivier
Na al die jare is Michael Meskin terug, nou die wereldbekende sakeman. Maar hy straf haar, asof Sonika die skuld dra vir sy swakheid van destyds, toe hy die omkoopgeld aanvaar en die pad gevat het, landuit.